[ COVID-19 ] Karoo Lamb as certified by the “Karoo Meat of Origin scheme” qualifies as a food product, which allows us to continue offering all services and products to the public. For all the latest information on COVID-19, go to the official SA COVID-19 resource portal : sacoronavirus.co.za
  • Nuusbrief #4/2017


    In hierdie – die vierde en laaste – nuusbrief van 2017 verskaf ons ‘n paar interessante brokkies nuus waarmee lede van die “Karoo Meat of Origin” Sertifisering skema gedurende die komende somervakansie periode langs die braaivleisvure en op die strande kan ‘brag’. As almal moeg gesels is oor die politiek, Zimbabwe en Deon Meyer se nuutste boek, kan die feite in hierdie nuusbrief help om nuwe onderwerpe vir bespreking te stimuleer, soos: Waar kan ek ‘gesertifiseerde egte’ Karoo Lam koop? en hoe baie geld maak Karoo boere nou as gevolg van die hoër prys wat hulle vir Karoo Lam ontvang. Ons verskaf ook terugvoering oor die belangrikste besluite geneem by die onlangse MOOK jaarvergadering … [click to download newsletter]