Nuusbrief #3 / 2019

Hiermee die laaste nuusbrief van 2019 waarin ons graag die lede van die Karoo Lam Sertifisering skema op hoogte bring van die jongste nuus en ook terugvoering gee uit die Algemene Jaarvergadering van MOOK.

Die afgelope jaar was ‘n moeilike jaar vir al die Karooboere in die lig van die voortslepende droogte. By die jaarvergadering is daar ‘n aantal besluite geneem om die droogte situasie met betrekking tot lamproduksie in ooreenstemming met praktyk te bring. Ons berig hieroor en ook oor die registrasie van Karoo Lam as ‘n GI in die teks hieronder … ( kliek hier om verder te lees )