• Nuusbrief #3 / 2018

    Beste, die jaar 2018 is amper op ’t einde en ons wil met hierdie finale nuusbrief van 2018 lede van die Karoo Lam Sertifisering skema graag op hoogte bring van die jongste nuus en ook terugvoering gee uit die Algemene Jaarvergadering van MOOK. Die Direksie wil weereens alle lede bedank vir hul getroue ondersteuning en bydrae om MOOK en die meegaande sertifisering skema ‘n sukses te maak … Click here to view our newsletter #3 / 2018