Nuusbrief #2 / 2019

Die nuwe jaar het soos ‘n verskietende ster verby gesnel sonder dat daar kans was om nuuswaardighede met al die ondersteuners van die Karoo lam sertifisering skema te deel. Die voortslepende droogte het ook ‘n dramatiese impak op die lewering van Karoo Lam en dit is duidelik baie moeilik vir baie boere om enigsins vry lopende Karoo lam te lewer. Goeie weiding bestaan feitlik glad nie meer in baie dele van die Karoo streek nie en maak die produksie van Karoo Lam dus onmoontlik. Dit is dus ‘n strawwe toets vir die reputasie en outentiekheid van Karoo lam in hierdie moeilike tye. … Click here to view