Nuusbrief #1 / 2019

Beste, beste wense vir 2019 en ons bid saam vir goeie reen in die Karoo hierdie jaar. Ons bied hiermee die geleentheid vir alle lede van die Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema om klere met die KMOO sertifiseringsmerk te bestel. Die bestelvorm en fotos ter illustrasie is hierby aangeheg. U word genooi om van hierdie offer gebruik te maak en daarmee verder die naam van die Karoo met trots uit te dra … Click here to view