• MasterChefs en Karoo-lam kóók

    Die talentvolle MasterChef SA-susters, Leandri en Seline van der Wat, het sommer vroeg in die reeks in kykers se harte gekruip met hulle sprankelende persoonlikhede. Leandri en Seline was onderskeidelik tweede en derde in die pas afgelope reeks van MasterChef South Africa.

    { click here to download the full article }