• Lamsvleis kry vlerke met ‘n Karoopaspoort

    Al hoe meer boere en ondernemings is optimisties oor die beweging om Karoolam te beskerm en te bevorder. Nog boere behoort egter druk op ondernemings en slagplase te plaas om die produk as eiesoortig te bemark. Click here for the full article