Karoolam: Premie verdien miljoene

Lamsvleis uit die Karoo is eg Suid-Afrikaans, soos braaivleis en Mrs Ball’s. Daar is verskeie planne om boere daaruit te laat voordeel trek, maar die sertifisering van skaapvleis moet ook vir die verbruiker ekonomies sin maak {Landbouweekblad 30 AUG 2013} … Click here to download the full Landboueekblad article