• Hartlam en karoobossies

    Die geografiese identifisering van kontreiprodukte beteken Karoo lam kry deesdae wetlike beskerming. Errieda du Toit verduidelik aan watter standaarde lamsvleis moet voldoen om as ware “Karoovleis van oorsprong” gesertifiseer te kan word {Beeld LeefStyl 15 May 2014} Read the full article here