Bien Donne Agri Cape Week Karoo Meat of Origin Stalletjie

Karoo Meat of Origin wil julle almal graag uitnooi om ons te kom ondersteun by ons stalletjie by die Bien Donné Agri Kaap Week wat as volg sal plaasvind:

Datum Donderdag 19 tot Saterdag 21 April 2012
Tyd 09:00 tot 18:00 (Donderdag en Vrydag) en 08:00 tot14:00 (Saterdag)
Plek Bien Donné Proefplaas, tussen Paarl en Franschhoek
Tema ’Verandering vir volhoubaarheid’
Standplaas Blok C, standplaas 6 in Plaasproduktemark Tent (sien kaarte aangeheg)

Vir die wat dit nie kan bywoon nie sal ek na afloop van die skou ‘n paar fotos op ons Webblad laai! Ons sien uit om julle almal daar te sien!

Magda en die Karoo Meat of Origin span