• Ouma Hannie se Karoo-lamspastei

    Contributed by

    Joey Pienaar


    BEELD/LEEFSTYL Skenkels-wenner
    Hierdie resep het ek by my wonder- like skoonmoeder, Hannie Pienaar, (gebore 1905) gekry. Sy kon die aller- lekkerste geregte optower en van die fynste gebak het uit haar oond gekom. Ek het baie by haar geleer. Hierdie lamspastei is n wenner en ek gebruik dit altyd as ek onthaal.
    Jy het nodig: Vir die suurroomkors: Vir die vulsel: So? maak 地 mens: Vir die suurroomkors:
    1. Sif die meel en sout twee keer saam.
    2. Vryf die botter in totdat die mengsel soos growwe broodkrummels lyk.
    3. Sny die suurroom met 地 mes in totdat dit 地 ferm deeg vorm. Knie deeg liggies totdat dit 地 bal vorm.
    4. Draai die deeg toe in plastiek en verkoel 30 min lank.
    5. Rol die deeg in 地 reghoek uit en vou die punte na mekaar toe. Laat die deeg 30 min rus. Herhaal die uitrolュenュvouュproses nog drie keer. Laat die deeg telkens tusュ senin rus.
    Vir die vulsel:
    1. Verhit 地 swaarboomkastrol en braai die vleis tot alkante bruin. Voeg die ui en knofュ fel by en soteer tot die ui deurskynend is.
    2. Voeg die vleisaftreksel, rooiwyn en peュ perkorrels by, plaas 地 deksel op en prut stadig vir 2 uur totdat die vleis van die beュ ne loskom. Laat afkoel en ontbeen.
    3. Sny die vleis in stukkies en voeg dit weer by die aftrekselュenュwynュmengsel. Voeg die res van die bestanddele by, beュ halwe die aangemaakte mielieblom en heel ui met naeltjies. Verhit die vleismengsel tot kookpunt.
    4. Voeg die aangemaakte mielieblom nou by en roer tot die mengsel begin verdik.
    5. Skep die vleismengsel in 地 groot pasteiュ skottel en plaas die ui met die naeltjies in die middel om te voorkom dat die deeg sak. Laat heeltemal afkoel.
    6. Rol die deeg uit en bedek die vleis daarュ mee. Versier die pastei met deegrepies. Bak die pastei, wat met geklitste eier beュ stryk is, vir 1 uur in 'n voorverhitte oond by 190 ーC tot goudbruin en sit dan voor. Die pastei kan vooraf gemaak word en netュ so rou gevries word. Bak dit dan gewoonュ weg sonder om dit te ontdooi.

    Karla se wenk: Die suurroomkors is baie dieselfde as skilferkors. As jou tyd dus min is, kan jy gekoopte skilferkors vir die pastei gebruik.


    Foto: DENZIL MAREGELE

    + RECIPES

  • Beentjievleisskottel , Mariëtte Crafford
  • Karoo-lamsboud, Marie Tomlinson
  • Tipsy-tjops, Nita van der Merwe
  • Lam-pilau, Margaret Hurter
  • Ma se spesery-lamsblad, Deona Tait
  • Lamb Shanks on Mint & Pea Risotto, Justin Bonello
  • Lam'burgers, Justin Bonello
  • Tamatie Gemors, Justin Bonello
  • Roosterkoek, Justin Bonello
  • Karoo Finger Food: Sheep Tails, Justin Bonello
  • Scraps of Lamb Pie, Justin Bonello
  • Lamb Cutlets with a thyme and sweet corn soil, minted pea puree, apple jellies and stewed apple., Seline van der Wat
  • Deboned lamb shoulder, rocket salad, sweet corn puree, potato and baby marrow rosti, pickled cucumber and wintermelon, beetroot foam , Seline van der Wat
  • Smoked Lamb Rump, Carrot chips, Karoo granola, spinach and watercress puree, pickled beetroot and an apple foam, Seline van der Wat
  • Lamb noisettes, rocket salad, apricot and rooibos tea foam, potato and baby marrow rosti, minted pea puree, Seline van der Wat