• Tipsy-tjops

    Contributed by

    Nita van der Merwe


    BEELD/LEEFSTYL Tjops-wenner
    Die resep is sinoniem met ons kuiers op die plaas toe ons klein was. My tante was -n bo- baas-kok en sy het vir ons, wat stadsjapies was, getrakteer op die? heerlike gereg. Toe ek 'n bietjie groter was, moes ek die uie fyn kerf. Dit was maar 'n tranerige en snui- werige affêre, maar ek sal dit altyd onthou. Die heerlike plaasatmosfeer met die groot swart koolstoof en die lug ge- vul met kosgeure bly my steeds by.
    Jy het nodig: So maak 'n mens:
    1. Week die appelkose oornag in water. Dreineer, voeg vars water by en stowe tot sag.
    2. Marineer die vleis oornag in 'n mengsel van die brandewyn, droe? rooiwyn, uie, pietersielie, tiemie en lourierblaar. Haal tjops uit die marinade en droog goed af.
    3. Sprinkel sout en peper oor. Rooster spekvleis tot bros in 'n swaar boompan. Verwyder die spekvleis en rooster die tjops tot liggies gaar, net sowat 5 minute.
    4. Plaas die spek en tjops in 'n vuurvaste skottel. Giet die marinadamengsel deur 'n sif en giet dit dan oor die vleis. Strooi appelkose oor vleis en gooi ook die water waarin jy dit gestowe het oor.
    5. Sit die deksel op en bak die gereg sowat 90 minute in die oond by 180 °C. Sit voor saam met gemmerroom.



    Foto: DENZIL MAREGELE

    + RECIPES

  • Beentjievleisskottel , Mariëtte Crafford
  • Karoo-lamsboud, Marie Tomlinson
  • Lam-pilau, Margaret Hurter
  • Ouma Hannie se Karoo-lamspastei, Joey Pienaar
  • Ma se spesery-lamsblad, Deona Tait
  • Lamb Shanks on Mint & Pea Risotto, Justin Bonello
  • Lam'burgers, Justin Bonello
  • Tamatie Gemors, Justin Bonello
  • Roosterkoek, Justin Bonello
  • Karoo Finger Food: Sheep Tails, Justin Bonello
  • Scraps of Lamb Pie, Justin Bonello
  • Lamb Cutlets with a thyme and sweet corn soil, minted pea puree, apple jellies and stewed apple., Seline van der Wat
  • Deboned lamb shoulder, rocket salad, sweet corn puree, potato and baby marrow rosti, pickled cucumber and wintermelon, beetroot foam , Seline van der Wat
  • Smoked Lamb Rump, Carrot chips, Karoo granola, spinach and watercress puree, pickled beetroot and an apple foam, Seline van der Wat
  • Lamb noisettes, rocket salad, apricot and rooibos tea foam, potato and baby marrow rosti, minted pea puree, Seline van der Wat