• Karusaf

    Category butchery
    Province Noord Kaap
    District
    Closest town Williston
    Size Ha
    Company Williston Abattoir
    Locate on map »

    Back to all members

    About Karusaf

    Karusaf is a division of Williston Abattoir. The division is a long-time dream to bring the consumer and the producer closer together. We do neatly cut and packed full and half lamb as well as a couple of exciting processed products like our innovative Braai Box with all your braai essentials. The production is done in Williston (Northern Cape) - high quality fresh carcasses from the Abattoir is used and the products are fast frozen to preserve freshness. See contact details below. KARUSAF Karusaf is 'n afdeling van Williston Abattoir. Die afdeling is 'n droom wat al lank gekoester word om die verbruiker en die produsent nader aan mekaar te bring. Ons saag en verpak heel en halwe lammers in netjiese verpakking en dan maak ons ook 'n paar ander opwindende verwerkte produkte soos gevind kan word in ons innoverende Braai Boks - een boks met al jou braai benodighede. Die produksie vind plaas in Williston (Noord-Kaap). Hoë gehalte karkasse word van die Abattoir af verkry en word in 'n vrieskamer vinnig gevries om varsheid te behou. Sien die kontak besonderhede hieronder. Williston aanleg: 053 3913 002 (Saskia of Loekie)