• Soutrivier

    Category farm
    Province Northern Cape
    District Ubuntu
    Closest town Loxton
    Size 9132 Ha
    Company
    Locate on map »

    Back to all members

    About Soutrivier

    Johan boer sedert 1987 in die Karoo op die plase Swartbaadjie, Wolwefontein, Soutrivier en Vogelfontein met dorper en merino skape. Sy pa Floris Vermeulen is Johan se leermeester en mentor om suksesvol in die Karoo te boer. 

    Sy filosofie is "Ons boer saam met die natuur, as jy na jou veld om sien sal jou skape altyd versorg wees". Die ideaal is om die veld te verbeter vir die nageslag en dit help ook om droogtes te oorkom". 

    'n Hoogepunt in Johan se lewe was toe hy in 2013 die SAMIC Slaglamkompetisie gewen het in die groep afdeling.

    Wolwefontein spog soos vele ander Karoo plase met 'n geskiedkundige korbeelhuis.