• Swartbaadjie

    2012/79/02


    Owner
    Province Northern Cape
    District Kareeberg
    Closest town Carnarvon
    Size 3000 Ha
    Nearest Abattoir
    Locate on map »


    View all members


    About Swartbaadjie

    Johan boer sedert 1987 in die Karoo op die plase Swartbaadjie, Wolwefontein, Soutrivier en Vogelfontein met dorper en merino skape.  Sy pa Floris Vermeulen is Johan se leermeester en mentor om suksesvol in die Karoo te boer.

    Sy filosofie is "Ons boer saam met die natuur, as jy na jou veld om sien sal jou skape altyd versorg wees".  Die ideaal is om die veld te verbeter vir die nageslag en dit help ook om droogtes te oorkom.  'n Hoogtepunt in Johan se lewe was toe hy die SAMIC Slagkompetisie gewen het in die groep afdeling.

    Wolwefontein spog soos vele ander plase met 'n geskiedkundige korbeelhuis.



    View all members | Toggle full screen view